

Dit is my kerk 28 September 2025
Flip Loots praat met verteenwoordigers van die drie susterskerke, die NG Kerk, Gereformeerde Kerk en die Nederduitsch Hervormde Kerk, asook die Afrikaanse Protestantse Kerk.

Dit is my kerk 21 September 2025
Flip Loots praat met dr. Nico Landman oor die leerstellings en gebruike van die Pinkster Protestante Kerk.

Dit is my kerk 14 September 2025
Flip Loots praat met Apostel Jacques Cronjé oor die leerstellings en gebruike van die Nuwe Apostoliese Kerk.

Dit is my kerk 7 September 2025
Flip Loots praat met prof. Christina Landman oor die leerstellings en gebruike van die Verenigende Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika.

Dit is my kerk 31 Augustus 2025
Flip Loots praat met ds. Lukie Dercksen van die Rietfontein Baptiste Kerk in Pretoria oor die leerstellings en gebruike van dié kerk.

Dit is my kerk 24 Augustus 2025
Flip Loots praat met Vader Johan Strydom van die St. Thomas Katolieke Kerk oor die leerstellings en gebruike van dié kerk.

Dit is my kerk 17 Augustus 2025
Flip Loots praat met pastoor Renier Pelzer oor die ontstaan en die leerstellings van die Volle Evangeliekerk.

Dit is my kerk 10 Augustus 2025
Flip Loots praat met prof. Johan van der der Merwe van Tukkies oor die ontstaan van die aantal verskillende Afrikaanse Gereformeerde Kerke in die land.

Dit is my kerk 3 Augustus 2025
Flip Loots praat met dr. Isak Burger oor die AGS van Suid-Afrika om meer te wete te kom van dié kerk se leerstellings.

Dit is my kerk 27 Julie 2025
Flip Loots praat met pastor Klaus Damaske van die Evangelies-Lutherse Kerk om meer te wete te kom van dié kerk se leerstellings.