Ons ontsluit die geheime van die brein. Interessant dat dit die orgaan is waarmee die meeste van ons ’n lewe maak, maar waarvan ons die minste weet!
30 clip(s)
Loading playlist
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebeur wanneer jy na musiek luister. Watter invloed het ritme, toonhoogte en klankkleur op die brein?