Die avonture van BibberbobbejaantjieDie avonture van Bibberbobbejaantjie
Die avonture van Bibberbobbejaantjie

Die avonture van Bibberbobbejaantjie

Bibber is ‘n bangerige bobbejaan, maar stadigaan begin hy meer dapper word saam met sy maats en hulle avonture in die bos. Saam met Trieks en sy rowwe neefs, Boela en Breker, leer Bibber en sy maats van liefde en dapper wees. Ouma Wiese se wyshede leer hulle ook hoe om elke dag met mekaar saam te lewe.
Social links:
ClipsPlaylists