Die wedervaringe van Loekie Swart Luiperd en sy maatjie, Berta Bruinbeer.
25 clip(s)
Loading playlist
Dit het lekker gereën, en Loekie Swart Luiperd kuier by sy maatjie Berta Bruinbeer in haar boomstomphuis. Berta is baie omgekrap toe sy drie gate in haar woltrui sien...