Bosstories 29 September 2019
Dit het lekker gereën, en Loekie Swart Luiperd kuier by sy maatjie Berta Bruinbeer in haar boomstomphuis. Berta is baie omgekrap toe sy drie gate in haar woltrui sien...
Bosstories 22 September 2019
Dit is baie warm en Loekie Swart Luiperd lê saam met sy maatjie, Berta Bruinbeer, op die gras in die koelte. Skielik is daar ‘n gezoem al om Loekie en Berta se ore...
Bosstories 15 September 2019
Dit reën hard terwyl Loekie Swart Luiperd by Berta Bruinbeer kuier in haar huis binne-in ‘n omgevalle boomstomp. Skielik is daar ‘n harde geluid op die dak, en ‘n gevladder van vlerke...
Bosstories 8 September 2019
Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer leer hard vir die eksamen. Skielik hoor hulle ‘n zoem-geluid al om hulle okkerneutdoppies vol lemoensap...
Bosstories 1 September 2019
Loekie Swart Luiperd en sy maatjie, Berta Bruinbeer, speel wegkruipertjie in die bos. Berta kyk nie mooi waar sy wegkruip nie, en beland in ‘n spinnekop se web!
Bosstories 25 Augustus 2019
Dit is besig om aand te word. Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer is net op pad na hulle eie huise toe, toe hulle ‘n snaakse skuur-krapgeluid hoor...
Bosstories 18 Augustus 2019
Dit is vroeg in die oggend. Skielik word Loekie Swart Luiperd wakker van ‘n harde geraas in die bos naby sy boomhuis. Wie of wat sou dit wees?
Bosstories 11 Augustus 2019
Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer lê in die koelte van ‘n boom en gesels oor die goggas in die bos. Skielik hoor hulle ‘n rasperige stem tussen die blare met hulle praat...
Bosstories 4 Augustus 2019
Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer sien ‘n slymerige streep wat blink in die maalig. Skielik hoor hulle ‘n hartseer gesnik in die bos daar naby...
Bosstories 28 Julie 2019
Loekie Swart Luiperd en sy maatjie, Berta Bruinbeer, oefen vir ‘n konsert by Koning Leonard Leeu se paleis. Skielik vlieg ‘n deftige voël uit die boom se takke bokant hulle koppe, wat dink hy gaan die kompetisie wen.