Hierdie reeks ondersoek hoe emosionele fiksheid en geestelike waardes saamwerk om mense se innerlike krag te bou. Ons gesels met mense wat hierdie dru…
1 clip(s)
Loading playlist
DJ Muller praat met dr. Dion Els, ‘n predikant en prestasie-ontwikkelingspraktisyn met ervaring in elite sport en geestelike begeleiding, oor hoe om die druk van die lewe te hanteer.