Binne en BuiteBinne en Buite

Binne en buite 26 April 2026

View descriptionShare
 
Piet en Sarize Retief is predikante, een op Garies en een op Aggenys. Dié twee dorpe is twee en ‘n half uur uitmekaar. Hulle vertel van die uitdagings en emosionele druk wat hulle werk op hulle huwelik het, en ook op die onderskeie gemeentes.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Binne en Buite

Hierdie reeks ondersoek hoe emosionele fiksheid en geestelike waardes saamwerk om mense se innerlike 
Social links
Recent clips
Browse 4 clip(s)