

Aangename kennis 27 Maart 2016
Flip Loots praat met die Nasionale direkteur van Operasie Mobilisasie, Andre van der Bergh.

Aangename kennis 20 Maart 2016
Flip Loots gesels met dr. Wim Dreyer, dosent in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan die Universiteit van Pretoria en voorsitter van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormede Kerk in Afrika.

Aangename kennis 13 Maart 2016
Flip Loots stel jou voor aan ds. Sakkie Weber, Moderator van die Christelik-Gereformeerde Kerk.

Aangename kennis 6 Maart 2016
Flip Loots stel jou voor aan Neville Norden, stigter, senior herder en leraar van Lewende Woord Bedieninge.

Aangename kennis 28 Februarie 2016
Flip Loots stel jou voor aan ds. Tommie Solomons, Moderator van die Rynse Kerk in Suid-Afrika.

Aangename kennis 21 Februarie 2016
Flip Loots stel jou voor aan prof. Fika Janse van Rensburg van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, en Rektor van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus.

Aangename kennis 17 Februarie 2016
Flip Loots stel biskop Horst Müller van die Evangelies-Lutherse Kerk van Suid-Afrika aan jou bekend.

Aangename kennis 7 Februarie 2016
Flip Loots stel jou voor aan dr. Maniraj Sukdaven, leraar van die Reformed Church in Africa en dosent aan die Universiteit van Pretoria.

Aangename kennis 31 Januarie 2016
Angeline Swart, direkteur van die Teologiese Seminarium van die Calvyn Protestantse Kerk is aan die beurt in die vyfde aflewering van die reeks.

Aangename kennis 24 Januarie 2016
Biskop Graham Rose van die Katolikeke Kerk is aan die beurt in die vierde aflewering van die reeks.