‘n Leraar bring ‘n boodskap uit die Bybel.
Ds. Richard Verreynne van die Christelike Gereformeerde Kerk Kuilsrivier.
Ds. Stephan Snyman van die Calvyn Protestantse Kerk van SA in Athlone.
Ds. Michelle Jacobs-Smith, tentmaker-leraar van Vredelust Gemeente in Boston. Bellville, en ook betrokke by Gevangenis Bediening by Goodwood Gevangenis.
Pastoor Klaus-Eckart Damaske van die Petrus-Paulus gemeente op Lüneburg naby Paulpietersburg in KwaZulu-Natal.
Dr. André Bester van die Evangelies Gereformeerde Kerk Pretoria-Oos.
Dr. Francois Engelbrecht van Powerhouse International-gemeente, Brackenfell.
Pastoor Rionel Adams van die AGS Eersterivier.
Pastoor Francois de Jager van Salvation to Every Nation Bediening.
Ds. Heinrich Stapelberg van die NG Kerk Overkruin.
Ds. Trevor Links, medeleraar van die VGK Die Strand, en kapelaan van die SA Vlootkollege in Gordonsbaai.
Pastoor Joe Fortuin van die Deo Gloria Baptiste Kerk in Arcadia, Pretoria.
Dr. Gavin Meistre van die NG Kerk Coligny.
Dr. Shai Mulder van Back to the Bible Mission in Barberton.
Dr. Jaco Barnard van die NG Kerk Garsfontein, Pretoria.
Dr. Elreza Mulder van die Back to the Bible Mission in Barberton.
Dr. Stephen Smith van die Stephen Smith Bediening.
Piet Smit van Pretoria.
Ds. Martiens Swart van die NG Kerk Wonderpark, Pretoria.
Ds. Jannie Pelser van die Rant-en-Dal Prisma Gemeente in Krugersdorp.
Pastoor André Venter van Choose Life Church, Pretoria.
Ds. Roger Groenewald van die VGK Van Wyksvlei-Wellington, en moderator van die Ring van Wellington.
Ds. Dirkie van der Spuy van die NG Kerk Moreleta, Pretoria.
Ds. Nick Bezuidenhout, emerituspredikant van die NG Kerk, Jeffreysbaai.
Pastoor Derrick Schroeder van Lighthouse Ministries in Parow.
Ds. Thomas Dreyer van die Gereformeerde Kerk Randburg, en ook betrokke by Cross Culture Church.
Ds. Willem Badenhorst van die NG Kerk Moreletapark, Pretoria.
Ds. Pieter Grove van die VGK Serepta, Kuilsrivier.
Ds. Christiaan Ackermann van die NG Eldoraigne Familiekerk.
Ds. Dopper Erasmus, emeritusleraar van die NG Kerk, Pretoria.
Ds. Fred Frolicks, emeritusleraar van die VGK van die Paarl.
Ds. Manie Groenewald van die Voetspore Gemeenskapskerk, Centurion.
Ds. Paullet Grobler van die NG Kerk Pierneef, Pretoria.
Pastoor Rudi Ridgard van Radiant Hope Ministry in Pretoria.
Ds. Tertius Bezuidenhout van die Gemeente van die Wynstok, Bellville.
Dr. Chris Saayman, leraar by Tafelberg Gemeente.
Dr. Llewellyn MacMaster van die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika.
Rudie Cilliers, emerituspastoor van die Lede in Christus Kerk, Boksburg.
Pastoor Tops de Jager van Doxa Deo Parkview, Pretoria.
Chris de Wet, professor in Nuwe Testament en vroeg-Christelike studie aan UNISA.
Ds. Yolandé de Lange van die Hervormde Kerk El-Flora, Roodepoort.
Ds. André Boezak van die VGK Oudtshoorn.
Ds. Jacques Myburg van die NG Kerk Noordoos-Pretoria
Pastoor Tienie Wessels van die Lofdal Gemeente, Kempton Park.
Dr. Isak Burger, voormalige president van die AGS van Suid-Afrika.
Dr. Ivor Swartz, jeugleraar van die NG Kerk Oosterlig in Pretoria.
Pastoor Christa Meiring, emeritus-pastoor van die AGS.
Dr. Ockie Raubenheimer, predikant en bestuur- en verhoudingskonsutant van die Strand.
Ds. Ivor Jefferies van die Baptiste Kerk, Kemptonpark.
Ds. Jannie Pelser, emeritusleraar van die NG Kerk en organiseerder van Toekomsvenster.
Dr. Erik van Alten van die Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria.