


761 clip(s) in playlist

Aanddiens 25 Oktober 2026
Pastoor Vasti Burger van die Echo-gemeente in Centurion.
14:09
Aanddiens 18 Oktober 2026
Ds. Christian Oberholzer van die NG Kerk Universiteitsoord in Pretoria.
14:15
Aanddiens 11 Oktober 2026
Dr. Isak Burger, voormalige president van die AGS van Suid-Afrika.
14:22
Aanddiens 4 Oktober 2026
Pastore Danie Lodder en Caleb Barkhuizen van Dei Gratia, Centurion.
14:52
Aanddiens 27 September 2026
Pastoor Willie Botha van Oesland Evangelie Bediening.
14:19
Aanddiens 20 September 2026
Dr. Erik van Alten van die Vrye Gereformeerde Kerk, Pretoria.
13:27
Aanddiens 13 September 2026
Prof. Stephan Joubert van die eKerk.
14:34
Aanddiens 6 September 2026
Pastore Danie Lodder en Caleb Barkhuizen van Dei Gratia in Pierre van Ryneveld, Centurion.
11:19
Aanddiens 30 Augustus 2026
Prof. Shai Mulder, dekaan van Back to the Bible Mission in Barberton.
12:38
Aanddiens 23 Augustus 2026
Ds. Dirkie van der Spuy, voormalige predikant van Moreleta Kerk, en tans aan die stuur van die Dirkie van der Spuy Bediening op sosiale media.
16:01