

Aanddiens 26 Julie 2026
Pastoor Retief Booysen van Beleef Gemeente in Alberton

Aanddiens 19 Julie 2026
Pastoor Sonja Goldberg, geestelike leier by die Familiekerk Bottelary, Brackenfell.

Aanddiens 12 Julie 2026
Pastoor Vasti Burger van die AGS Echo-gemeente in Centurion.

Aanddiens 5 Julie 2026
Dr. Flip Loots van Pretoria.

Aanddiens 28 Junie 2026
Ds. Johan Schoonraad, gemeenteleier by die Worcester Christen Gemeente.

Aanddiens 21 Junie 2026
Ds. Landi Botha van die NG Kerk Lyttelton in Centurion.

Aanddiens 14 Junie 2026
Dr. Sebastiaan van Dyk, verantwoordelik vir die SA Gemeente in die Verenigde Koninkryk.

Aanddiens 7 Junie 2026
Heino Vorster van Every Nation Kerk in die Moot, Pretoria.

Aanddiens 31 Mei 2026
Ds. Janine Bevelo-Manders van die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein.

Aanddiens 24 Mei 2026
Dr. Chris Saayman van Tafelberg-gemeente in Kaapstad.