Van boek tot silwerdoekVan boek tot silwerdoek

Van boek tot silwerdoek 30 Julie 2020

View descriptionShare
Ilse Salzwedel gesels oor OUT OF AFRICA en die skrywer Karen Blixen, en jy kan ook meer uitvind oor John Barry, wat die rolprent se klankbaan gekomponeer het. Leon van Nierop gee sy indrukke oor hierdie epiese rolprent, wat beskou word as een van die beste rolprente wat nog ooit oor Afrika gemaak is.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Van boek tot silwerdoek

    10 clip(s)

Van boek tot silwerdoek

Van die wereld se gewildste rolprente is gebaseer op topverkoperboeke. Maak kennis met klassieke ver 
Social links
Recent clips
Browse 10 clip(s)