Daar word eerlik en reguit oor geloof gesels, en nie geskroom om minder bekende en selfs uitdagende denkrigtings oor geloof en spiritualiteit te onder…
55 clip(s)
Loading playlist
Rassisme steek oral in die samelewing kop uit. Jean Oosthuizen wil by sy gaste weet hoe staan sake hieroor in die kerk. Sy gaste is Etienne Snyman van die NG Kerk en Hanzline Davids van die Verenigende Gereformeerde Kerk.