Uit 'n ander hoekUit 'n ander hoek

Uit 'n ander hoek 5 Julie 2020

View descriptionShare
Die Covid-19-pandemie maak ons opnuut bewus van ons weerloosheid, en laat mens onwillekeurig nadink oor die dood. Jean Oosthuizen gesels met praktiese teoloog, prof. Cas Weppener, en die Oud-Testamentikus, prof. Sakkie Spangenberg, oor hulle siening van die dood, en die rol wat godsdiens speel in mense se siening van die dood.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Uit 'n ander hoek

    55 clip(s)

Uit 'n ander hoek

Daar word eerlik en reguit oor geloof gesels, en nie geskroom om minder bekende en selfs uitdagende  
Social links
Recent clips
Browse 55 clip(s)