Op 29 Mei kan jy jou demokratiese reg uitoefen en jou stem uitbring in die nasionale en provinsiale verkiesings. Daar is heelwat praktiese inligting rakende die logistiek van die verkiesing waarvan jy moet kennis dra. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor spesiale stemme as jy tuis moet stem, of by ‘n ander stemlokaal as waar jy geregistreer is.