SpektrumSpektrum

Spektrum 8 Junie 2021

View descriptionShare
Die AARTO-wetgewing sal moontlik nie in Julie geïmplementeer word nie. Die Kouga-munisipaliteit het die Oos-Kaapse regering versoek dat die munisipale gebied as 'n rampgebied verklaar word. Die DA in Tshwane is volgens gerugte besig om uitmekaar te skeur - ons kyk na of daar waarheid hierin steek. G7-lande wil 'n wêreldwye korporatiewe belastingheffing instel om belastingontduiking deur maatskappye te stop.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,899 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,899 clip(s)