SpektrumSpektrum

Spektrum 14 Junie 2021

View descriptionShare
Twee miljoen dossise Johnson & Johnson entstof moet vernietig word - hoe sal dit alle lande se inentingsveldtogte raak? Vrae hang nog in die lug oor die transaksie waarin die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan 'n konsortium verkoop is. Verskeie munisipaliteite in Noordwes loop die risiko om onder provinsiale administrasie geplaas te word. Verskeie partye maak vandag voorleggings aan die Menseregtekommissie met betrekking tot die gebruik van Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,916 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,916 clip(s)