Ons ondersoek die ontstaan van Godsdiens sedert die vroegste tye. Wat is Godsdiens? Hoe word dit beoefen? Hoe het dit oor tyd verander? Is daar 'n ver…
13 clip(s)
Loading playlist
Susan Booyens praat met prof. Phil Bosman, hoogleraar van die Departement Antieke Studie aan die Universiteit Stellenbosch, oor die impak wat die antieke Grieke se manier van dink steeds vandag op ons wêreld het.