Ons ondersoek die ontstaan van Godsdiens sedert die vroegste tye. Wat is Godsdiens? Hoe word dit beoefen? Hoe het dit oor tyd verander? Is daar 'n ver…
13 clip(s)
Loading playlist
Susan Booyens praat met prof. Chris van Wyk van die Departement Bybelse en Antieke Studie van Unisa oor die Romeinse gode.