Ons ondersoek die ontstaan van Godsdiens sedert die vroegste tye. Wat is Godsdiens? Hoe word dit beoefen? Hoe het dit oor tyd verander? Is daar 'n ver…
13 clip(s)
Loading playlist
Susan Booyens praat met dr. Liesl Joubert, 'n dosent in kerkgeskiedenis van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, oor die ontstaansgeskiedenis en kenmerke van die Katolieke Kerk.