Ons ondersoek die ontstaan van Godsdiens sedert die vroegste tye. Wat is Godsdiens? Hoe word dit beoefen? Hoe het dit oor tyd verander? Is daar 'n ver…
13 clip(s)
Loading playlist
Susan Booyens gesels met die teoloog en navorser, dr. Willa Boesak, oor wat die eerste inwoners van Afrika, die Khoisan, geglo het.