Burgerlike organisasies maak hulle stem dik oor die onderhandelings vir ’n eenheidsregering. Oorlewendes van die bouramp in George verkeer in moeilike omstandighede. ANC-strydros Mathews Phosa stel môre sy derde Afrikaanse digbundel vry by die Innibos-kunstefees.