Die vakbondfederasie, Cosatu, neem bestek van die verkiesingsuitslae. Wateronderbrekings in Kaapstad en Johannesburg weens instandhoudingswerk. Die vraag klink weer op oor óf Amerikaanse veghonde as troeteldiere aangehou behoort te word, nadat 'n vrou verskeur is.