RSG LandbouRSG Landbou

RSG Landbou 17 Augustus 2022

View descriptionShare
Kuilvoerprodusente het ‘n bogemiddelde nat jaar beleef, en ‘n hele paar lesse geleer oor die maak van kuilvoer in sulke omstandighede. Petrus van Rooyen van Pannar gesels oor ‘n paar van dié lesse, en gee raad vir die volgende seisoen. Adolf Kieviet van Freshworld gesels oor die International Fresh Produce Association se konferensie wat buite Kaapstad aangebied word. Die Afrika-Droughtmaster-beestelersgenootskap en die Senepol-beestelersgenootskap hou op 20 Augustus veiling.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. RSG Landbou

    2,875 clip(s)

RSG Landbou

'n Program vir boere dwarsoor die land.
Social links
Recent clips
Browse 2,875 clip(s)