RSG KunsRSG Kuns

Matie van Graan: Van natuurbewaring tot op die verhoog

View descriptionShare
 
Matie van Graan het op 52 begin toneelspeel. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert hoe dit gebeur het. Sy gesels ook oor Pampelmoesmampoer, wat te sien is by Innibos 2026.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

RSG Kuns

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Social links
Recent clips
Browse 2,881 clip(s)