Praat SaamPraat Saam

Praat saam 24 Maart 2022

View descriptionShare
Die Menseregtestigting sê die viering van Menseregtedag bly ‘n uitdaging in Suid-Afrika, waar kwesbare groepe steeds geen regte het nie. Menseregtedag val saam met die Sharpeville-skietery in 1960 waar 69 mense dood en tientalle gewond is toe die polisie op ‘n groep betogers geskiet het. Die bestuurder van die stigting, Sarah Motha, sê daar is steeds ‘n hoë vlak van onverdraagsaamheid in Suid-Afrika. Motha sê hoewel onderrig in menseregte ‘n verpligte deel van die skoolkurrikulum is, word die voorbeelde van verdraagsaamheid tussen mense al hoe minder. Ons bespreek die regte van een van die land se kwesbare groepe, die gaygemeenskap, en vra of hulle menseregte beskerm word.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Praat Saam

    2,415 clip(s)

Praat Saam

PRAAT SAAM is 'n forum vir demokrasie in aksie. Dis die kans vir elke burger om sy sê te sê en deel  
Social links
Recent clips
Browse 2,415 clip(s)