PRAAT SAAM is 'n forum vir demokrasie in aksie. Dis die kans vir elke burger om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program…
2,415 clip(s)
Loading playlist
Die Menseregte-kommissaris eerw. Chris Nissen en die prokureur Willie Spies bespreek in dié Menseregtedag-gesprek die vraag of menseregte 'n politieke speelbal geword het.