Op en WakkerOp en Wakker

SA-tenoor deur Oostenryk vereer

View descriptionShare
Die Suid-Afrikaanse tenoor, Robert Brooks, is onlangs deur die Oostenrykse regering met dié land se hoogste toekenning vereer. Robert het jare lank in Oostenryk gewoon en gewerk. Die Oostenrykse president, dr. Alexander van der Bellen, het die goue medalje aan Robert toegeken vir sy diens aan Oostenryk. Die toekenning vereer veral sy grensverskuiwende Music is a great investment-projek, bekend as MIAGI, wat oor ‘n tydperk van twee dekades musiekopleiding, verhoogervaring en werksgeleenthede aan jongmense oor alle grense heen in Suid Afrika gebied het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,663 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,666 clip(s)