Op en WakkerOp en Wakker

SA se grys tsoenami

View descriptionShare
'n Grys tsoenami het Suid-Afrika getref. Dis 'n term wat verwys na 'n beduidende groei in die getal ouer mense in die wêreld. Dit verwys ook na hulle ekonomiese invloed en die gesondheidsimplikasies. Die Universiteit van Kaapstad se Liberty-instituut vir bemarkingstrategie het onlangs 'n omvattende verslag bekend gemaak oor navorsing onder Suid-Afrikaners wat 55 jaar en ouer is. Die navorsing is oor 18 maande gedoen onder 1 900 respondente. Ons praa hieroor met Riana de Lange, 'n senior sakejoernalis van Rapport.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,663 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,666 clip(s)