Op en WakkerOp en Wakker

SA en Rusland se komplekse verhouding

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
2,923 clip(s)
Loading playlist
Suid-Afrika se vriendelike verhouding met Rusland is besig om meer gekompliseerd te raak. Ná die onlangse besoek van die buitelandse sake-minister Sergei Lawrof en die nuus dat militêre oefeninge saam met Rusland en China in Suid-Afrikaanse gebiedswater gehou gaan word, lyk dit nou of die Russe dié oefening as propaganda wil gebruik om ‘n hipersoniese Zircon-missiel in die see naby Richardsbaai af te vuur as deel van sy magsvertoon aan die Weste. Die Desmond en Leah Tutu-stigting glo dit is net so goed asof Suid-Afrika verklaar dat hy by die oorlog teen Oekraïne aansluit aan die Russiese kant. Ons hoor by Kobus Marais, die DA se woordvoerder oor verdediging, wat hy weet van hierdie missiel en die beeld wat dit na die res van die wêreld uitdra.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,923 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,926 clip(s)