Op en WakkerOp en Wakker

Die storie van Angelique Gerber se ouma

View descriptionShare

Die aktrise en aanbieder, Angelique Gerber, het vroeër vanjaar vuishoue uitgedeel. Sy en die sangeres, Tasché Burger, het mekaar die stryd aangesê in die bokskryt vir Boxop, alles vir die bewusmaking van geslagsgebaseerde geweld. Geweld vra nie vir 'n ouderdom nie, en Angelique vertel die storie van haar ouma.

  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,808 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,811 clip(s)