Op en WakkerOp en Wakker

Chinese spioenasieballon maak opslae

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
2,808 clip(s)
Loading playlist
Die storie van die Chinese spioenasieballon het die wêreld se verbeelding aangegryp. Dié outydse stukkie tegnologie het vir dae lank oor Amerika gesweef en onder meer ’n interballistiese kernmissielbasis in Montana oorgesteek. Dis uiteindelik in opdrag van pres. Joe Biden deur ‘n vegvliegtuig oor die Atlantiese oseaan neergeskiet. Ons praat met prof. Abel Esterhuyse van die fakulteit krygskunde by die Universiteit Stellenbosch oor die diplomatieke krisis wat dae aaneen op TV-skerms uitgespeel het.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,808 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,811 clip(s)