Op en WakkerOp en Wakker

Cango Wildlife Ranch se jagluiperdwelpies

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
2,808 clip(s)
Loading playlist
Ons hoor deesdae baie van wilde diere wat hulleself al meer sigbaar maak, maar uiters gevaarlik vir die mens is. Gelukkig is daar wildbesigtigingssentrums waar hierdie diere van naby aanskou kan word. Ons gaan Oudtshoorn toe na die Cango Wildlife Ranch se wildbesigtigingsentrum, waar hulle spog met ‘n werpsel jagluiperdwelpies. Christine Schoeman is die bemarker daar, en sy is op die lyn om vir ons meer te vertel.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,808 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,811 clip(s)