Op en WakkerOp en Wakker

Blou bloed: Koninklike spore in SA - Deel 6

View descriptionShare
Die Nederlandse Huis van Oranje het diep spore in die geskiedenis van Suid-Afrika getrap. Dit is een van die prinsesse van Nederland, Irene, wat in die onlangse verlede nogal invloed gehad het op ‘n besluit wat ‘n groot ekonomiese en ekologiese impak kon gehad het. Ons gesels verder met Daniël Lötter in ons reeks oor koninklikes en addellikes. Daniël is die skrywer van die trefferboek, BLOU BLOED: KONINKLIKE SPORE IN SUID-AFRIKA.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,595 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,598 clip(s)