Op en WakkerOp en Wakker

21 Noodsaaklikhede vir Afrikaans om te oorleef - Deel 1

View descriptionShare
Daar is 21 sogenaamde taalwetmatighede wat die oorlewing van Afrikaans sal verseker. Dis wat Flip Buys skryf in ’n artikel vir die Vrye Weekblad. Hierdie waarnemings is na gelang van lesse uit internasionale navorsing en gevallestudies, veral in ‘n land waar daar ‘n geleidelike verskuiwing na ‘n wêreldtaal soos Engels voorkom. Ons hoor by die voorsitter van die Solidariteit Beweging of dié 21 maatreëls genoeg is om die taal van uitwissing te red.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,911 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,914 clip(s)