Middagvervolgverhaal | Roosvallei — Karien PolleyMiddagvervolgverhaal | Roosvallei — Karien Polley

Middagvervolgverhaal

View descriptionShare
Raps en Rachel bespiegel dat Lennon nog die diamant moet hê. Almal op die dorp bespreek Amanda Le Roux, die diamantmaatskappy se senior inspekteur. Wat presies kom doen sy in die dorp? Wat het van Lennon geword? Is hy nog lewendig of het die see hom ook meegesleur?
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Middagvervolgverhaal | Roosvallei — Karien Polley

    83 clip(s)

Middagvervolgverhaal | Roosvallei — Karien Polley

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Social links
Recent clips
Browse 83 clip(s)