Middagvervolgverhaal | PARADISO deur Charles J. FourieMiddagvervolgverhaal | PARADISO deur Charles J. Fourie

PARADISO deur Charles J. Fourie - Episode 43

View descriptionShare
Frans voel steeds skuldig oor Denise se dood. Oscar het nuus oor die goue aansteker wat hy in Hadley se kamer gekry het, en Frans konfronteer Marijke daaroor. Felicity en Leanne verdwaal op pad huis toe in 'n nywerheidsgebied, en in die skemer hou 'n motor agter hulle stil toe Leanne probeer om 'n kaart op haar selfoon te raadpleeg.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Middagvervolgverhaal | PARADISO deur Charles J. Fourie

    90 clip(s)

Middagvervolgverhaal | PARADISO deur Charles J. Fourie

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Social links
Recent clips
Browse 90 clip(s)