Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus
289 clip(s)
Loading playlist
Chevan van Rooi is 'n jongman van Blue Downs, Eersterivier, wat 'n verskil wil maak in sy gemeenskap en het die Faithful to Dreams Akademiese Sentrum gestig. Dis soos 'n naskoolsentrum vir die jongmense van die Kaapse Vlakte.