Middag op RSG 1Middag op RSG 1

Middag op RSG 1

View descriptionShare
Bewaringslandbou word al hoe belangriker vir Suid-Afrikaanse boere, weens aardverwarming. Lizma van Zyl gesels met dr. Hendrik Smith van Graan SA oor die vorm van boerdery wat, hy 'n unieke wapen in die stryd teen klimaatsverandering noem. Ons hoor ook meer van Graan SA se koolstofvoetspoor-projek.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Middag op RSG 1

    989 clip(s)

Middag op RSG 1

Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
Social links
Recent clips
Browse 989 clip(s)