


Kommentaar
Playlist by Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.747 clip(s) in playlist

Kommentaar 25 Oktober 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
1:14:42
Kommentaar 18 Oktober 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na president Donald Trump se besluit om nie voort te gaan met sanksies teen Rusland nie; Plaaslike verkiesingssake want oor twee weke stem ons; en die geskil in die RNE.
1:00:27
Kommentaar 11 Oktober 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die geweldadige protes teen buitelanders, AGOA en die middeltermyn-verkiesings in die VSA. Die deelnemers is Antionette Slabbert, dr. Pieter Mulder en Jaco Kleynhans.
1:02:26
Kommentaar 4 Oktober 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
54:31
Kommentaar 27 September 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na misdaad in die land; die Madlanga-kommsssie; en internasionale nuus. Die paneel is emiritus professor Johannes Froneman, ontleder Jan-Jan Joubert en die politieke redakteur van Netwerk24, Gert van der Westhuizen.
59:47
Kommentaar 20 September 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die tekort aan medisyne in die land; die weermagpenioenarisse wat die Departement van Verdediging hof toe sleep oor hulle mediese bystandvoordele wat opgedroog het; en die oorlog in die Midde-Ooste. Die paneel is die ontled…
1:12:45
Kommentaar 13 September 2026
13 September 2026: ‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die staat wat boere wou melk vir entstof; nog 'n ANC lid skel op die publiek; en spanning in Brics oor die Midde-Ooste.
1:10:22
Kommentaar 6 September 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die jongste Ipsos-peiling, wat wys dat die metro’s die belangrike politieke speelvelde sal wees.
1:09:00
Kommentaar 30 Augustus 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die IRR se jongste peiling oor veral vroue se kiesgewoontes. En, hoekom die inligting wat uit Tibet kom na die vloede, so skrams is.
1:09:51
Kommentaar 23 Augustus 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure.
1:07:18