Intussen met EloiseIntussen met Eloise

Enrico se slim plan 2 Desember 2025

View descriptionShare
Soms kruis jou pad met iemand wat jou laat glo dat drome wel haalbaar is, selfs al verg dit opofferings, harde werk en ’n goeie dosis deursettingsvermoë. Enrico de Bruin is só iemand. Hy is ’n jong onderwyser met ’n groot droom, wat baie mense dalk as onmoontlik sou beskou. Hy staan elke dag voor ’n klaskamer, maar sy oë is ook gevestig op iets veel groter - om eendag in die operasiesaal te staan. ’n Man met ’n plan, ’n passie, en baie inspirasie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Intussen

    998 clip(s)

Intussen met Eloise

Meer inligting volg.
Social links
Recent clips
Browse 999 clip(s)