'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
281 clip(s)
Loading playlist
Denise Fourie van PSG Wealth Silver Lakes en Elsa Kruger-Willemse van Elsa Kruger Prokureurs praat oor vroue en finansies. As hedendaagse vrou mag jy jou “V” kies: Verantwoordelikheid, Vertroue, Vooruitgang en Vryheid.