Fiks vir die leweFiks vir die lewe

Fiks vir die lewe 9 April 2023

View descriptionShare
Anneli van Rooyen sing: “My eerste liefde… Met sy donker hare en sy donker oë het hy my knieë lam getoor…” Ja nee, kyk, wie sal daardie eerste liefde se opwinding kan vergeet? Of gebeur dit tog dat dit vergeet word, dat daar ‘n afsydigheid in ‘n huwelik kom, dat ‘n eens verliefde paartjie uitmekaar dryf? Hoe blaas ek nuwe lewe in so ‘n liefdesverhouding?
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Fiks vir die lewe

Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moed 
Social links
Recent clips
Browse 265 clip(s)