DriesestigDriesestig

Basil May se passies

View descriptionShare
Basil May is 'n bekende in die Wes-Kaap se onderwyskringe. Hy vertel vir Haidee Muller-Isaacs van sy komvandaan, Swellendam, en van die tragiese gebeure toe sy suster op 13 oorlede is in 1975 se Swellendam-busramp. 42 jaar later, op die herdenking van dié tragedie, was Basil instrumenteel in die stigting van die Swellendam-beursfonds. Haidee het saam met hom 'n koppie koffie gedrink, en hom gepols oor sy passies en sy keurige gebruik van Afrikaans.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Driesestig

    4,176 clip(s)

Driesestig

Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, h 
Social links
Recent clips
Browse 4,175 clip(s)