RSG groet Amore...
RSG se programbestuurder, Kobus Burger, groet Amore Bekker op haar laaste dag by RSG.
Hoe gaan dit met jou kind? 5 Mei 2023
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale.
Antoinette sê... 5 Mei 2023
Antoinette Pienaar dink terug aan 20 jaar saam met Amore Bekker op die radio.
Die professor 2 Mei 2023
Prof. Fancois Durand praat oor die ontstaan van lengte- en breedtelyne.
Hoe gaan dit met jou kind? 28 April 2023
Pediatriese pulmonoloog dr. Delano Rhoode gee raad oor kinderkwale.
Antoinette sê... 28 April 2023
"Gee my net 'n bietjie tyd"
Hoe koop jy? 27 April 2023
Verbruikersjoernalis Karla Janse van Vuuren van Beeld bespreek verbruikerskwessies.
Die blydskapsnavorser 26 April 2023
Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor die krag van 'n glimlag.
Wat is TRE-terapie?
Alouise de Jager is ’n terapeut wat TRE-terapie doen. Dit is oefeninge wat spanning en trauma uit die liggaam vrystel. Die oefeninge sit ‘n fisiese proses in die liggaam aan die gang om die letsels wat in die liggaam agterbly ná trauma, te verlig.
Die professor 25 April 2023
Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg verduidelik hoe ons weet dat die Aarde rond is.